Silver Bullet karwas

Silver Bullet karwas Beste karwas in Bothaville met flinke en vinnige diens.

Silver Bullet karwas sal OOP wees Saterdag 4 April 2026 vir ons kliënte se gerief.Ons is gesluit Goeie Vrydag 3 April en...
30/03/2026

Silver Bullet karwas sal OOP wees Saterdag 4 April 2026 vir ons kliënte se gerief.

Ons is gesluit Goeie Vrydag 3 April en Gesinsdag 6 April.

📍 Van Zylstraat 7, Bothaville
☎️ 064 528 1701

🚗 Die karwas is oop vandag💦 Jy hoef nie self jou voertuig te was op die vakansiedag nie.Bring dit vir ons!📍Van Zylstraat...
21/03/2026

🚗 Die karwas is oop vandag
💦 Jy hoef nie self jou voertuig te was op die vakansiedag nie.

Bring dit vir ons!
📍Van Zylstraat 7, Bothaville
☎️ 064 513 8610

11/03/2026

Kom kuier lekker tussen die ou karre van weleer.

Ons almal het daai een vriend wat altyd sê:"Ek was hom volgende week"."Tag" hom in die kommentaar 👇🏼
10/03/2026

Ons almal het daai een vriend wat altyd sê:
"Ek was hom volgende week".

"Tag" hom in die kommentaar 👇🏼

🌧☔️ Ons is baie dankbaar saam met die Bothaville gemeenskap vir die lieflike reën. Ons kan ongelukkig nie in die natweer...
06/03/2026

🌧☔️ Ons is baie dankbaar saam met die Bothaville gemeenskap vir die lieflike reën.
Ons kan ongelukkig nie in die natweer jou voertuig laat blink nie en sal vandag gesluit wees.
Sien julle weer wanneer die son skyn ☀️ dan was ons al die modder af.

📍 Van Zylstraat 7
☎️ 064 528 1701

🚗💦 Silver Bullet KarwasOpdatering van ons pryseBeste kliënteBy Silver Bullet Karwas is ons doel nog altyd om vir julle v...
02/03/2026

🚗💦 Silver Bullet Karwas
Opdatering van ons pryse

Beste kliënte

By Silver Bullet Karwas is ons doel nog altyd om vir julle vriendelike diens, kwaliteit werk en goeie waarde te lewer.

Om hierdie standaard te kan handhaaf en steeds die beste produkte en toerusting te gebruik, het ons ons pryslys effens aangepas.

Ons nuwe pryse is nou van toepassing en beskikbaar op ons opgedateerde pryslys.

Ons waardeer elke kliënt se ondersteuning opreg en sien uit daarna om julle voertuie steeds blink skoon en vars te hou.

✨ Onthou ook:

🎉 Elke dag is Pensionarisdag
Kry R20 afslag op alle dienste

💳 Vra vir ons lojaliteitskaart
Elke 10de was is GRATIS

📍 7 Van Zyl Street, Bothaville
📞 0645281701

Dankie dat julle Silver Bullet Karwas ondersteun.

WASH & VACUUM – Silver Bullet KarwasGee jou motor daardie nuwe-gevoel ✨Ons Wash & Vacuum diens sorg dat jou voertuig bin...
23/01/2026

WASH & VACUUM – Silver Bullet Karwas

Gee jou motor daardie nuwe-gevoel ✨
Ons Wash & Vacuum diens sorg dat jou voertuig binne én buite skoon is – tot in die detail.

✔️ Buitewas en afdroog
✔️ Binne stofsuig
✔️ Dashboard en vensters skoongemaak

Meer as net ’n karwas.
Dis sorg wat jy kan sien én voel.

📍 Van Zylstraat 7, Bothaville
☎️ 064 528 1701

👉 Bring jou motor vandag – ons is hier tot u diens.

😵Haastig? Min tyd? Is jou voertuig baie vuil buite?Kom gou na Silver Bullet karwas vir 'n vinnige "WASH & GO".📍 Van Zyls...
12/01/2026

😵Haastig? Min tyd? Is jou voertuig baie vuil buite?

Kom gou na Silver Bullet karwas vir 'n vinnige
"WASH & GO".

📍 Van Zylstraat 7, Bothaville
☎️ 064 528 1701

02/01/2026

Address

7 Van Zyl Street
Bothaville
9661

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
17:00 - 22:00
Saturday 08:00 - 13:00
13:00 - 22:00

Telephone

+27645281701

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Silver Bullet karwas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category