18/05/2026
https://share.google/lCoE9GT8R23pzl4GP
Baie dankie vir elke klient wat FJ Mobile Carwash ondersteun!
Help my asb met ’n kort "review" op Google.
Dit help my besigheid groei en nog nuwe kliënte te bereik.
Dankie vir jou ondersteuning! 🚗✨
5.0 ⭐ · Car wash in Bloemfontein, South Africa