Cheetah Karwas

Cheetah Karwas Cheetah karwas is unike karwas wat u motor/bakkie/double cab silwerskoon kry.

24/06/2024

Kom was u kar, ons is oop en aan die gang. Like en share asb.

Binne in Engo. Cheetah Karwas

27/06/2023

More al my Karwas Kliente: Ek wil nie maar ek moet die prys van die was van voertuie aanpas van 3 Julie 2023 soos volg: Gewone voertuie en klein SUV, Bakkies R120.00. Groot SUV en Vierdeur Bakkies R150.00. Bussies en Taxi sal dan R180.00 wees. Dus om die uitgawes aan al die skoonmaakmiddels opgegaan het. Ek sal nog altyd vir julle die vriendelikste en beste diens lewer. Kom groet gerus of drink n koeldrank, koffie of a teetjie saam. Onthou skakel my om jou voertuig te gaan haal en dus weer terug besorg sonder enige ekstra koste. Onthou die wat Saterdag 1 Julie hul motor wil was om my te laat weet voor of op Donderdag 29 Julie tel nr 0832914953 sodat die nodige reelings getref kan word. Karwas groete Riaan

27/05/2023

Middag sê ek wil jul net laat weet dat die karwas die 3 Junie en dan weer 1ste Julie sal oop maak van 8vm tot 1nm.Die naweek van die 17 Junie is ñ lang naweek 🚗🛻🚘 karwas groete en geniet die naweek🥶🥶

25/05/2023

Geagte Inwoners, daar is heelwat versoeke om die karwas ook op Saterdae oop te maak. Die karwas sal elke 2de Saterdag oop wees. as daar regtig persone is wat deur die week werk en voel hul motors moet op n Saterdag gewas word. Karwas vir Saterdae moet dan voor Donderdag 14:00 bespreek word sodat daar betyds gekontroleer kan word of dit haalbaar is. Daar moet tenminste 6 voertuie wees op n Saterdag. Skakel of whatsapp my Riaan by 0832914953. Karwas
groete

24/02/2023
Hier is ons location. Binne in Aandrus, Engo. Kom besoek ons gerus.
01/02/2023

Hier is ons location. Binne in Aandrus, Engo.
Kom besoek ons gerus.

Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Sydafrika

21/01/2023

Welkom by Cheetah Karwas .
Besoek ons gerus in Aandrus aftreeoord. Ons is baie trots op ons produk en die wyse waarop ons u kar skoonmaak.
Terwyl u wag, drink n koeldrank en gesels sommer lekker.

Address

Bloemfontein

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27832914953

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cheetah Karwas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share