09/12/2023
6Boma sakke
Baie dankie Bok Gleeson van BOK SE Bosvark Oondjie vir jou voortdurende ondersteuning. Dit word opreg waardeer.
Indien enige iemand n lekker oondjie, boma of selfs n holheater vir daai koue winters kamp wegbreke soek, kontak hom gerus.