03/10/2026
π TWEEDE PLEK BY DIE ROBERTSON LENTESKOU! π
Ons is ongelooflik trots om te deel dat BSC Chemicals & Vlooi se Tap Winkel βn tweede plek in die Klein Nywerhede-kategorie behaal het! πππ
Dit is vir ons βn groot eer om as βn plaaslike Robertson-besigheid erkenning te ontvang.
Ons vervaardig, versprei Γ©n verkoop ons produkte hier in Robertson β plaaslik vervaardig, plaaslik bedryf en trots Robertson! πΏπ¦
Baie dankie aan die Robertson Lenteskou, die beoordelaars, ons span en natuurlik ons lojale kliΓ«nte vir julle ondersteuning! π
π BSC Chemicals β Fabriek & Vertoonlokaal
3 Voltstraat, Robertson, 6705
π 023 626 2873
π± 067 137 9260
π§ [email protected]
π www.bscchemicals.co.za
π Vlooi se Tap Winkel
41 Van Reenenstraat, Robertson, 6705
π 023 626 2550
π BSC Chemicals
π Vlooi se Tap Winkel
Plaaslik vervaardig. Plaaslik bedryf. Trots Robertson

Plaaslik vervaardig. Plaaslik bedryf. Trots Robertson!