09/12/2025
Laaste kans om die Teater Kersmark van 2025 te kom beleef 🎁
Ons Teater Kersmark is vandag vir die laaste dag oop — tot 18:00!
🎟GRATIS TOEGANG
Kom stap nog een keer deur die gange vol handgemaakte skatte, vind daardie laaste perfekte geskenk en sluit die jaar af in ’n atmosfeer wat net mooi voel.
Kom maak ’n draai… die Somerkersfees wag nog vir jou. 🎄✨