The Sweeping Broom

The Sweeping Broom Cleaning Services
You can trust!

Hardworking and have a vision for the future
Jeremiah 29:11{cev} I the Lord will bless you with a future filled with hope- a future of success, not of suffering

31/12/2022

As we enter this new year, I pray we take time to thank God for the redemptive work He is doing in our lives. Let us look forward to that day when His ultimate fixer-upper will be revealed in all its glory!
Blessings for
💞💓💞
2️⃣0️⃣2️⃣3️⃣

Die nuwe jaar bring nuwe uitdagings. Mense verhuis en veranderings is deel van elke nuwe begin.Last ons die pyn vat van ...
27/12/2022

Die nuwe jaar bring nuwe uitdagings. Mense verhuis en veranderings is deel van elke nuwe begin.
Last ons die pyn vat van skoonmaak voor jy intrek of nadat jy uitgetrek het

17/12/2022

Januarie is om die draai..
Baie nuwe uitdagings.
Trek jy en is nie lus v skoonmaak nie.
Laat ons jou las in 2023 ligter maak om jou lee huis skoon te maak nadat jy getrek het of voor dat jy intrek.

Kontak my vir enige skoonmaak van klaskamers, kantore, lee spasies wat moet skoon kom... Ons doen n "once off" op tuine ...
07/12/2022

Kontak my vir enige skoonmaak van klaskamers, kantore, lee spasies wat moet skoon kom... Ons doen n "once off" op tuine en sal ook die herstelwerk doen soos wat ons skoonmaak.

06/12/2022
En so het ons nog n huis skoon gemaak met n baie tevrede klient. N paar before en after fotos.
04/12/2022

En so het ons nog n huis skoon gemaak met n baie tevrede klient. N paar before en after fotos.

24/11/2022

Is jy 'n opgaarder en jy het nie meer plek om op te gaar nie, jy wonder waar moet jy loop en jy weet nie waar om te begin nie.
laat The Sweeping Broom jou help orde skep.
082 322 4378

Address

Pretoria
Pretoria
0084

Telephone

+27823224378

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Sweeping Broom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Sweeping Broom:

Share