n Klein Begin

n Klein Begin Air B&B and Holiday Home Cleaning Service

28/06/2025
"Vandag het 'n Klein Begin skoongemaak en reggemaak vir ons langtermyn gaste! Vars beddegoed, skoon kamers en 'n vars ge...
13/05/2025

"Vandag het 'n Klein Begin skoongemaak en reggemaak vir ons langtermyn gaste! Vars beddegoed, skoon kamers en 'n vars gevoel – net soos by die huis."

Nog ’n vakansiehuis blink skoongemaak!Klein Begin Cleaning Services het vandag Estoril in Diaz strand gereed gemaak vir ...
12/05/2025

Nog ’n vakansiehuis blink skoongemaak!

Klein Begin Cleaning Services het vandag Estoril in Diaz strand gereed gemaak vir nuwe gaste. Ons gee aandag aan elke klein detail – van netheid tot ‘n hartlike verwelkoming met persoonlike aanrakinge soos dié in die foto!

Laat ons jou help om jou vakansiehuis altyd gaste-gereed te hou.

Kontak Nadia Holtzhausen
WhatsApp: 063 572 4822

Klein Begin Cleaning Services – ’n vars begin vir elke blyplek.



(Foto hieronder om te wys wat ons diens spesiaal maak!)

Nadia Holtzhausen
08/05/2025

Nadia Holtzhausen

Tired of returning to a messy office?
Let us handle the cleaning after hours, so you can focus on business during the day!

What we offer:
• Evening & night cleaning
• Sanitized surfaces & restrooms
• Trash removal & floor care
• Customized service plans

Tired of returning to a messy office?Let us handle the cleaning after hours, so you can focus on business during the day...
08/05/2025

Tired of returning to a messy office?
Let us handle the cleaning after hours, so you can focus on business during the day!

What we offer:
• Evening & night cleaning
• Sanitized surfaces & restrooms
• Trash removal & floor care
• Customized service plans

De Branders het bederf met die mooiste uitsig vandag!
07/05/2025

De Branders het bederf met die mooiste uitsig vandag!

Ons was vandag in Kleinbrak!!Huisie is skoon reg vir nuwe gaste!!
06/05/2025

Ons was vandag in Kleinbrak!!
Huisie is skoon reg vir nuwe gaste!!

Nadia Holtzhausen JJ Holtzhausen Lizette Muller Sonette Hitchcock Sientjies Norval
05/05/2025

Nadia Holtzhausen JJ Holtzhausen Lizette Muller Sonette Hitchcock Sientjies Norval

Nog n huisie skoongemaak deur 'n Klein Begin!!
Reg vir sy nuwe gaste in Diaz!!!

Nog n huisie skoongemaak deur 'n Klein Begin!!Reg vir sy nuwe gaste in Diaz!!!
05/05/2025

Nog n huisie skoongemaak deur 'n Klein Begin!!
Reg vir sy nuwe gaste in Diaz!!!

Address

Mossel Bay

Telephone

+27635724822

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when n Klein Begin posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share