Du Toit Skoonmaak en Mooimaak

Du Toit Skoonmaak en Mooimaak Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Du Toit Skoonmaak en Mooimaak, Cleaning service, Kroonstad.

Dienste vir skoonmaak, oorbodige huislike items verwydering, organisering, versiering van u huis en spesiale dienste vir pensionarisse en enige iemand wat dit benodig.

26/03/2026
๐Ÿฉท๐Ÿฉถ๐Ÿค
20/01/2026

๐Ÿฉท๐Ÿฉถ๐Ÿค

Woonstel diep skoonmaak op รฑ Sondag...๐Ÿšฝ๐Ÿงน๐Ÿงดโœจ๐Ÿซง๐Ÿงฝ
20/06/2025

Woonstel diep skoonmaak op รฑ Sondag...

๐Ÿšฝ๐Ÿงน๐Ÿงดโœจ๐Ÿซง๐Ÿงฝ

Saterdae dinge!Voor en na fotos ๐Ÿ˜ฌ
29/05/2025

Saterdae dinge!
Voor en na fotos ๐Ÿ˜ฌ

Net om al my huidige en toekomstige kliรซnte in kennis te stel..Du Toit Skoonmaak en Mooimaak, sal vir eers net beskikbaa...
17/05/2025

Net om al my huidige en toekomstige kliรซnte in kennis te stel..

Du Toit Skoonmaak en Mooimaak, sal vir eers net beskikbaar wees oor naweke en vakansiedae...
Jammer vir die ongerief!
Puik diens sal nogsteeds gelewer word.

๐Ÿฉท๐Ÿฉต๐Ÿ’š๐Ÿ’œ

Groete
Helanie du Toit

๐ŸŒŸ๐Ÿ’œ
28/04/2025

๐ŸŒŸ๐Ÿ’œ

10/04/2025

KOMPETISIE TYD!!
๐Ÿ’ฅ๐Ÿฐ๐Ÿ’ฅ๐Ÿฐ๐Ÿ’ฅ๐Ÿฐ๐Ÿ’ฅ

โฌ‡๏ธโฌ‡๏ธโฌ‡๏ธโฌ‡๏ธโฌ‡๏ธโฌ‡๏ธโฌ‡๏ธโฌ‡๏ธ
Plaas รฑ foto hieronder van u deurmekaarste kamer of kas in u huis...

๐Ÿ‘€๐Ÿ‘€๐Ÿ‘€๐Ÿ‘€๐Ÿ‘€๐Ÿ‘€๐Ÿ‘€
Die foto met die meeste "likes" wen รฑ skoonmaak, regpak en regskyf daarvan.

๐Ÿ“Œ๐Ÿ“Œ๐Ÿ“Œ๐Ÿ“Œ๐Ÿ“Œ๐Ÿ“Œ๐Ÿ“Œ
Reรซls,, no judgement!
Ons as vrouens kom net nie by alles uit nie, so as u gaste het wat oorkom vir Paasnaweek en u kort die hulp vir daai gastekamer, hier is u kans! ๐Ÿฉท๐Ÿงก

๐Ÿค—๐Ÿ’ญ
U kan share en mense vra om te stem, maar hul moet op oorspronklike plasing gaan asb.

โฐโฐโฐโฐโฐโฐโฐ
Kompetisie eindig 16de April om 23:00
Wenner kan besluit wanneer

๐Ÿ‘€๐Ÿ—‘๏ธ๐Ÿšฎ
10/04/2025

๐Ÿ‘€๐Ÿ—‘๏ธ๐Ÿšฎ

Address

Kroonstad

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27833243281

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Du Toit Skoonmaak en Mooimaak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Du Toit Skoonmaak en Mooimaak:

Share