Wertandu's Garden & Pool Cleaning Service

Wertandu's Garden & Pool Cleaning Service We do it RIGHT on SITE. We have more than 20 years experience in car, garden and pool cleaning. Call

We’ll do everything you’re too tired to do after a long day’s work!

• We wash anything on wheels.
• Cars, Bakkies, SUV’S, trailers, caravans and boats. You name it we clean it.
• We also have a complete garden service available, throughout the year.
• We can also take care of your swimming pool including or excluding the use of chemicals.
• If u need your pool filter sand replaced or pool cleaned we can do that for you too.

Biekie gewerk vandag.
08/11/2025

Biekie gewerk vandag.

Contact us for pool problems we will fix it.
29/03/2025

Contact us for pool problems we will fix it.

Don't hesitate, contact us today! *DEMAND DEPENDANT* Werner @ 0827839658
31/01/2024

Don't hesitate, contact us today!

*DEMAND DEPENDANT*

Werner @ 0827839658

Goeie dag al ons Kriel  mense. Soos julle almal weet en sekerlik kan al kan voel, is die somer 🌞op ons voorstoep en dis ...
26/09/2023

Goeie dag al ons Kriel mense. Soos julle almal weet en sekerlik kan al kan voel, is die somer 🌞op ons voorstoep en dis weer tyd om daai tuine🌳 en swembaddens 🏊reg te kry vir aksie! Ons, by Wertandu's Garden & Pool Cleaning Service het nog spasie vir so 5 tuine. Om te sorg dat julle die somer agteroor kan sit, ontspan 🍹en die tyd saam met familie 👪 kan geniet en te spog met ons vlinke 💯 diens! Skakel ons sou gou moontlik vir ñ gratis kwotasie, vir jou tuin of om jou swembad weer op standaard te kry!
📞Werner 082 783 9658

Foto's van ñ onlangse swembad wat ons skoon gemaak het..

17/01/2023
Kontak ons gerus vir die skoonmaak en vol maak van swembaddens.0827839658
18/10/2021

Kontak ons gerus vir die skoonmaak en vol maak van swembaddens.0827839658

01/07/2021

Volgens die POPIA Wet wat more 1 Julie 2021 in werking tree, is admin verplig om 2 vrae aan elke persoon op die blad te vra:
1. Wil jy deel wees van die blad?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die blad. Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die blad vir almal se veiligheid.
Ons glo elke een verstaan en sal ons in hierdie verband help.
Indien jy nie bewus is van hierdie wet nie, vergewis jouself in die verband.

According to the POPIA Act which will come into effect tomorrow 1 July 2021, as admin we are obliged to ask 2 questions to each person on this page:
1. Do you want to be part of the page?
2. Do you undertake not to use the personal information of the members visibly elsewhere?
If you can answer YES, please stay on the page. You do not have to send a reply
If you answer NO, please leave the page for everyone's safety.
We believe everyone understands and will help us in this regard.
If you are not aware of this law, please familiarize yourself with it.

Van ons before's and after's....
12/01/2021

Van ons before's and after's....

Saam die nuwe jaar kom Nuwe Dinge!! Of liewer, Ou dinge net weer Hernu!  Ons is baie opgewonde om mee te deel dat ons Mo...
12/01/2021

Saam die nuwe jaar kom Nuwe Dinge!! Of liewer, Ou dinge net weer Hernu!

Ons is baie opgewonde om mee te deel dat ons Mobile Carwash, weer oop is vir besigheid!

Ons sien daarna uit om weereens te bewys waarom ons leuse waar is... Doing it rite, ON SITE!

Ons werk streng volgens bespreking, so as jy jou voertuig, sleepwa, boot of woonwa WerTanDu's skoon wil hê, kontak ons voor 09:00 om jou plek vir die volgende dag te bespreek. Ons bied ook 'n weeklikse opsie teen 'n spesiale tarief.

Ons sien uit daarna om die ryding in jou lewe weer te laat skitter! 😉

Besprekings / Navrae
Werner @ 0827839658
Tania @ 0829200058

Goeie dag al ons Kriel mense. Soos julle almal weet en sekerlik al kan voel, is die somer 🌞 op ons voorstoep en dis weer...
06/10/2019

Goeie dag al ons Kriel mense. Soos julle almal weet en sekerlik al kan voel, is die somer 🌞 op ons voorstoep en dis weer tyd om daai tuine🌳 en swembaddens 🏊reg te kry vir aksie! Ons, by 's het nog spasie vir ń paar tuine en swembaddens. Ons sal sorg dat julle die somer agteroor kan sit, ontspan 🍹en die tyd saam met familie 👪 kan geniet en kan spog met ons vlinke 💯 diens! Skakel ons sou gou moontlik vir ñ gratis kwotasie, om teleurstelling te voorkom. 📞Werner 0815997243 / 0827839658

Goeie dag al ons Kriel mense. Soos julle almal weet en sekerlik al kan voel, is die somer 🌞 op ons voorstoep en dis weer...
28/08/2019

Goeie dag al ons Kriel mense. Soos julle almal weet en sekerlik al kan voel, is die somer 🌞 op ons voorstoep en dis weer tyd om daai tuine🌳 en swembaddens 🏊reg te kry vir aksie! Ons, by 's het nog spasie vir ń paar tuine en swembaddens. Om te sorg dat julle die somer agteroor kan sit, ontspan 🍹en die tyd saam met familie 👪 kan geniet en te spog met ons vlinke 💯 diens! Skakel ons sou gou moontlik vir ñ gratis kwotasie, om teleurstelling te voorkom. 📞Werner 0815997243 / 0827839658

Address

Falcon Crest Gardens 2
Kriel
2271

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27827839658

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wertandu's Garden & Pool Cleaning Service posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wertandu's Garden & Pool Cleaning Service:

Share