25/09/2026
Standaardgrootte byekorf, gereed vir gebruik!
✅ Broodkas + super
✅ Al die wasrame ingesluit
✅ Waterdig
✅ Uittrekbare skoonmaak-laai
✅ Geïsoleerde deksel om die korf koel te hou
✅ Ekstra deksel vir veilige vervoer
✅ Geventileerde deksel
✅ Netjies geverf en goed versorg
💰 Alles saam: R1 000
📞 Kontak my op 067 757 7223 vir meer inligting of om hom te kom haal.
Goeie geleentheid vir ’n beginner of byeboer